Sout

Sout
Ver in die Wereld, ver oor die blou blou see, (Kittie),
Ver in die Wereld, ek soek jou heen en weer.
Jy’t my gelos met ‘n hoek in my hart
Nou’t Jy gedros, en my agtergelaat.
Sout in my oe, maak my blind,
Alles verlore, in die wind,
In my ellende vasgebind,
Sout in my oe.
Sout in my oe.
Gone in the morning, I’m trying to understand.
Without a warning, you must have had it planned.
Spin me a story, leave me a lie,
I know you’ve left me, but you never said why.
Sout in my wonde, Ek drink jou bitter Alwyn.
Sout vir my Sonde, Sout in my bietjie Bein.
Bloed van my vingers, gesny oppie snaar,
Drup oppie bak van my Rooiwyn kitaar.
Sout in my oe,
Sout in My oe.